Wouter de Vos Photography

Recent Weddings   |   Venues   |   Packages   |   Albums   |   Testimonials   |   Contact



Maritza en Dirk - Avianto

Wow, wow, wow!!  Wouter, die feit dat ons op Wouter de Vos Fotografie besluit het, was die BESTE besluit wat ons in ons hele lewe gemaak het!  Jou fotografie en dvd is ongelooflik en 'n bruidspaar wat nie op jou besluit nie, maak 'n reuse fout!  Jou werk is asemrowend!  Baie, baie, baie dankie dat ons op jou kon staatmaak om ons troudag se herinneringe vir die res van ons lewens so helder te kan op bring keer op keer wat ons die dvd kyk!  Ons kan jou met 'n GROOT verwysing aanbeveel!  Nogmaals baie dankie!  Wouter de Vos Fotografie is TOPS!!
'n Boodskap van die ouerpaar:
Wouter, nadat jy ons dogter se troufotos en dvd gedoen het kon ons net weer getuig dat jou werk van uitstaande gehalte is nadat jy ons seun se troue ook gedoen het!  Baie, baie dankie!  Hou die goeie werk bo!




Hi Wouter,
Ek wil net vir jou baie dankie sê!
Dankie dat jy ons trou album & video so pragtig gemaak het! Dit is mos hoe mens die dag wil onthou! Dit was 'n absolute plesier om saam julle te werk. Hoop dat julle baie sukses in die toekoms sal hê! Weereens BAIE BAIE DANKIE vir alles!






Dear Wouter,

Thank you so much for the wonderful  service you provided at our wedding.  We definitely chose the best wedding photographer to capture memorable moments...We loved your professionalism and ease to work with. You were a calming presence before and during the wedding.

Having you as our photographer made our wedding day a perfect one for both of us. We can't stop looking at our wedding pictures and reminiscing of our special day because you captured every detail of our romantic wedding.

Our friends and family are amazed and delighted at the pictures. You took some amazing pictures and I will gladly give them your name when it's their turn as well. We can't wait to watch the DVDs.

May God bless you as you continue to put a smile on newlyweds :-)

Kind regards,
Bukola & Olayinka

______________________________________


Ons wil net vir jou baie dankie sê vir die pragtige werk wat jy met ons troue gedoen het.  Dit foto's is asemrowend en die DVD weerspieel elke spesiale oomblik van ons groot dag.  Ons vriende en familie kan nie uitgepraat raak oor die kwaliteit van jou werk nie.  Jy het vir ons herhinneringe van ons groot dag so goed vasgevang en dit is iets wat ons vir die res van ons lewens sal koester en bewaar.  Weereens dankie vir al jou moeite en tyd. Groete, Bianca & Henry Bosch

__________________________________________________


Ons wil net weereens baie dankie sê vir jou puik en uitstekende diens by ons troue. Ons familie en vriende praat nou nog oor die DVD wat jy gemaak het en ons blaai nog gereeld deur die foto albums. Ek sal jou definitief vir enige troue aanbeveel, jou werk is uitstekend!

Weereens baie dankie.

Adria & Allistair


_________________________________________________




Hi Wouter

Ek wil jou graag komplimenteer met die foto's en DVD wat jy vir ons geneem het.  Ek weet dit is baie troues en fotosessies terug, maar het net gevoel ek wil jou kontak.

Ons het nou-die-dag weer saam met vriende na die DVD gekyk en hulle kan nie uitgepraat raak oor die kwaliteit nie. Ek weet met die stormagtige weer wat ons gehad het was jou werk soveel moeiliker gewees.  Maar jy het vir ons 'n pragtige bron van herinnering geskep met dit wat jy gehad het om mee te werk.

Ek weet daar is baie ure se werk daarin!!

Ons bid vir jou en jou gesin ryklike seën en voorspoed toe!!

Vriendelike Groete
Ilda Janse van Rensburg

Dear Wouter

I thought I'd forward this email to you from my sister (who was my maid of
honour), to COMPLIMENT you on the WONDERFUL DVD you made us. One of the
copies was sent to England with my brother.

God bless you and thank-you for your excellant professional service!!!
We are so grateful to you! We have such beautiful and special memories of our wedding now.

Dearest Gaby

I want to give you a huge thanks for the stunning photos - what a marvelous collection you chose for me. I really appreciate it. I love the opne of us four children - it really is a stunner. The one's of you and JP and georgous.

Then the DVD ... WOW WOW WOW!! I took it to the Reads on sunday night - had not yet had a chance to look at it, so thought I would let them have it while we're in portugal and then we can have a look once us three are all back in UK and watch together. Well Sharon put it on and it was excellent - I have never seen such a lovely wedding vodeo - the Cunninghams were also there with rene and we all loved it - I thought the beginning was so very special - a marvelous idea! I have never liked the idea of wedding vidoes but seeing yours has changed my mind and proved the wisdom of having it done professionally. It was so beautiful and even for non direct family - it was so enjoyable - they didn't want to stop watching it. However, we did switch it off for coffee - and so have not seen the whole thing. I am really looking forward to watching the whole thing.

Thanks alot.

Loads of love Dorothy
Dorothy Queiros
Lecturer in Tourism Management

_____________________________________________________________




Hi Wouter,

Ek is eerlik waar jammer dat ons jou nog nie 'n dankie nota gestuur het vir die fantastiese werk wat jy op die DVD gedoen het nie. Dinge hierso het maar bietjie mal gegaan en ons is juis more op pad Amerika toe vir 'n kort vakansie. Dit hou net nooit op nie.
Ons is regtig baie baie gelukkig met die finale produk. Dit is werklik waar iets wat ons vir altyd sal bewaar. Mens besef gewoonlik eers wanneer die dag verby is dat jy eintlik net sien wat jy sien. Dit is wonderlik om na die tyd te kan gaan kyk wat al die ander mense op jou spesiale dag gesien het.
Baie baie dankie! Dit is regtig fantasties. Ons sal jou definitief vir enige iemand aanbeveel.
Groete,
Gary en Rian
(Photo by Jaco Herbst Photography)




"Weereens wil ek net baie dankie sê vir alles ivm Shanaleigh en Jimmy se troue. Almal wat die foto's onder oë gehad het sê hulle is puik kwaliteit.  En groot was hulle verbasing met die DVD. Jy kan nie glo hoeveel komplimente kry jy met die samestelling, hoë kwaliteit en emosie wat jy opgevang het. Almal wat die DVD tot dusver gesien het sê dit is skitterend!!!

Ek wil asb 'n DVD bestel. Jy kan laat weet wanneer dit reg is dan maak ek 'n afspraak om dit te kom haal en te betaal.

Weereens dankie - die herinneringe het ons van vooraf laat huil.

Jehova se seën
Elise en Kobus Scholtz (Ouers van Shanaleigh)


Wouter,

Ons wil jou uit ons hart uit bedank vir die pragtige foto's en DVD wat jy van ons troue op die 5de Oktober geneem en gemaak het.  Ons het die DVD verlede week gekry en seker al 5 keer daarna gekyk.  Ons sal jou verseker aanbeveel.  Daar is niemand anders wat alles so deeglik en uitstekend soos jy doen nie.  Baie, baie dankie vir al jou moeite. Ons waardeer dit. Bedank ook asseblief jou vrou vir die pragtige werk wat sy met die album gedoen het.  Dit lyk asemrowend. Groete, Japie en Ané